‘Proe die Beste’ – Geniet Pinotage , kos en stories

capeblend-96
Absa Perold Cape Blend Winners show Greatness and Diversity
October 6, 2016
z-cite-du-vin-3
Pinotage Shows it French Flair at La Cité de Vin
December 2, 2016

‘Proe die Beste’ – Geniet Pinotage , kos en stories

proe-die-beste-2016-a

Die Boer restaurant teater tesame met die Pinotage Assosiasie van Suid Afrika , maak saam die volgende belofte: Vir slegs R450 ALLES INGESLUIT (5 disse en 7 wyne) gaan jy een van die beter aande in jou lewe beleef!

Ter viering van Pinotage-wyn, as ’n eg Suid-Afrikaanse produk, bied ABSA in samewerking met die Pinotage Assosiasie twee onvergeetlike aande aan. Proe die Beste, soos hierdie heerlike eet, proe en kuiergeleenthede bekend staan, word hierdie jaar by Die Boer Restaurant-teater in Durbanville, op 2 & 3 Nov aangebied.

Bekende wynmakers soos, Beyers Truter (Beyerskloof)Etienne Louw (Altydgedacht)Abrie Beeslaar (Kanonkop)  en De Wet Viljoen (Neethlingshof)  sal die Pinotage Assosiasie verteenwoordig en oor hul wyne gesels en soms kom die stories met ‘n ompad by die wyn uit.  .

 

Wanneer: 2 – 3 November

Waar: Die Boer restaurant teater

Bespreek NOU by 021 979 1911 of 083 406 011 of aanlyn by www.dieboer.com

Kaartjies beloop R450

proe-die-beste-2016-a

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

3 + 8 =

//]]>